-Wenner van Crescendo (2002)
-Debuutalbum, “Sally Williams nougat” (2003). Ontvang Geraasmusiek Toekenning vir Beste Nuweling
-Tweede Album “Strate van my hart” (2004). Genomineer vir Geraas Toekenning vir “Beste Manlike kunstenaar”
-Derde Album “Brooklyn ‘Poet’” (2005)
-Vierde Album “Stellenbosch lovesong” word bekend gestel in Julie 2007
-Debuut Digbundel “heuning in die mond” (2005)
-Werk tans aan tweede bundel “Agter palisades”
-Teater Produksies:
“Underground”(2002)
“Strate is nie stom nie”(2003)
“Jak de Priester in Soul-o performance”(2004)
“Strate van my hart”(2005)
“Jak de Priester –Brooklyn “Poet”( 2006)
“Jak de Priester – Heuning in die mond” (2006)
“De Priester en een Kerkorrel” (2007)
“Stellenbosch Lovesong” (2007)
- Verskyn in 2004,2005 en 2007 by Huisgenoot Skouspel
- Verskyn in 2005 saam met Nataniël by Royal Albert
- Hall (London, Engeland)
- Deel van 2007 se “Smokie/ Jacaranda 94.2” vertoning by die Innibos fees
Jak de Priester skryf en sing ook die temalied vir die gewilde Afrikaanse MNet drama, “Binnelanders”




