Big Talk Entertainment - Cape Town based booking agents South Africa

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

nav shadow
 
Categories or Genres Selection
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
 
Frequently Asked Questions about Booking South African Artists
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
 
Basic Information on Big Talk Entertainment
 

Die Campbells


Die Campbells

Book now

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Click to listen to soundclip

Die Campbells staan bekend as een van die suksesvolste kunstenaars wanneer dit by gesins vermaak kom, ouers en kinders geniet hulle musiek.

Hulle het al in die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika opgetree, en so doende duisende mense vermaak, in die proses het hulle geleer wat die beste werk om ‘n sukselvolle fondsinsameling projek te reël.

Hulle lewendige vertoning en ritmiese musiek belowe om julle te vermaak soos nog nooit tevore nie.
Koop julle kaartjies vroegtydig om teleurstelling te voorkom, want soos gewoonlik verwag ons ‘n uitverkoopte vertoning.

Waar:
Wanneer:
Koste:
Kaartjies:
Die twee broers Harry en Tony Campbell maak van kleins af al musiek en is gesoute musikante.
Die Campbells het alreeds vyf Platinum toekenings en ‘n top verkoper DVD onder die belt.
Die Campbells kompeteer nie net met die beste in ons land nie, maar ook met die beste in die wêreld.
Niemand kan aan die publiek voorskryf watter cd's hulle moet koop nie, die publiek sal self besluit, en die publiek het keer op keer Die Campbells uitgesonder.... net vir een rede... die Campbells se musiek is lekker lewendig.

Die Campbells se eerste CD, getiteld "You're My Mate" was opgeneem en vrygestel op 27 September 2001. Dit is 'n samestelling van country, rock en moderne popmusiek Die terugvoering was baie positief en skaars 'n jaar later het Die Campbells se trefferalbum, "Rooi Rok Bokkie" die lig gesien en “the rest is history”

In 2003 stel hulle nog 'n trefferalbum, “Jy's die Girl” bekend, en nes sy voorganger, Rooi Rok Bokkie, het dit ook platinum status bereik.

In 2004 het Die Campbells egter weereens nie teleurgestel nie, en kort voor Kersfees was die dubbel album, ‘n sokkie CD en ‘n Country CD. “Daar's Iets Innie Die Water”, vrygestel.

Sonder om op die rak te sit het hierdie CD binne 'n maand of wat platinumstatus bereik, wat beteken dat Die Campbells een van die min kunstenaars is wat drie platinum verkopers in 'n ry op hulle kerfstok het.

In Julie 2005 is hulle DVD “21 Treffers Live” lewendig opgeneem en dit het onmiddelik een van die land se gewildste musiek DVD’s geword.

Vat my vas is in Maart 2006 vrygestel en is absoluut uitstekend met onder andere 10 nuwe Afrikaanse liedjies. Daar is ook ‘n duet op “Styf vas” saam met Juanita du Plessis.

Klein bietjie liefde is in Augustus 2007 vrygestel, dit is weer ‘n dubbel album met 34 liedjies waarvan 17 nuwe Afrikaanse treffers is.

Hulle het 30 gunsteling liedjies op ‘n 30 Goue Sokkie Treffers cd vrygestel in 2008 op publieke aanvraag.

Die Campbells Doen dit Live DVD was in Mei 2008 vrygestel. Hulle tree saam met ‘n orkes op en Harry Campbell snr. maak sy verskyning as gaskunstenaar. Die beligting en klank is op internasional standard. Dit oortref alle verwagtinge. Wag asb.vir fotos om oop te maak

Go back
Top of Page

nav shadow
nav shadow nav shadow