Big Talk Entertainment - Cape Town based booking agents South Africa

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

nav shadow
 
Categories or Genres Selection
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
 
Frequently Asked Questions about Booking South African Artists
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
 
Basic Information on Big Talk Entertainment
 

Ddisselboom


Amor Vittone

Book now

Ddisselblom vermaak reeds gehore vanaf 2001 met die unieke kombinasie van oorspronklike musiek, Johrne se komedie en Lienka se engelstem. Die groep se musiek word beste beskryf as volwasse kontemporere folk-rock en het aanhangers van alle ouderdomme. Die show en cd’s word gekenmerk deur die diverse  en unieke skryfstyle en verhoogpersoonlikhede van Johrne van Huyssteen (ook aanbieder van die gewilde MK program, GONS – kyk ook uit vir sy konsep-komediealbum, My seun Mieliepap), Lienka (sopas haar lankverwagte solo album vrygestel) en Jaco Spies (vertolk die rol van Hein Bernard in die gewilde Kyknet sepie, Villa Rosa).

Van die vele hoogtepunte wat die groep oor die afgelope paar jaar beleef het, was gesamentlike projekte met Anton Goosen, Stef Bos en Koos Kombuis. ddisselblom  het ook ‘n Kanna Toekenning ontvang vir Skeppende Eietydse Musiek (2002) en spog met drie Geraas Toekennings 2003/4, vir beste video , beste Afrikaanse groep/duo en beste optrede. ddisselblom was ook  deel van Huisgenoot se Skouspel 2005 en het die verhoog gedeel met van die land se beste kunstenaars.

Albums:

ddisselblom – ddisselblom
ddisselblom – Goud en Marog

Nuwe cd:

ddisselblom skryf tans aan hul derde vollengte album wat in die tweede helfde van 2007 vrygestel sal word. Hierdie album sal die lang wag werd wees en bevat splinternuwe materiaal asook gewilde ddisselblom songs wat nog nooit voorheen opgeneem is nie.
Go back
Top of Page

nav shadow
nav shadow nav shadow