Big Talk Entertainment - Cape Town based booking agents South Africa

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

nav shadow
 
Categories or Genres Selection
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Bottom
 
Frequently Asked Questions about Booking South African Artists
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
Orange Arrow
 
Basic Information on Big Talk Entertainment
 
Afrikaans Artists
Browse through the large selection of South African Afrikaans artists, musicians, groups, bands and performers who are available for functions and events.

Afrikaans Musicians
Adam Tas
View profile or biography Book
Die naam Adam Tas verwys nie vandag na die vader van geskrewe Afrikaans van die 1600s nie, maar die gewilde Afrikaanse sanger wat groot opskudding in die musiekbedryf maak.  Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria  tot ‘n Guiness...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Alexa Strachan
View profile or biography Book
Alexa Strachan needs no introduction to lovers of Afrikaans cabaret and music theatre.  She had become known for her unique style, and proved herself to be one of the most versatile actresses in the business.  Her trademark is the honest way in...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Amor Vitone
View profile or biography Book
Amor het  reeds duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak.  As hoofmeisie van haar hoerskool het  sy uitgeblink in sport en die akademie. Sy het haar Honeurs-graad in Kommunikasie (cum laude) aan die Randse Afrikaanse...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Andre Schwartz
View profile or biography Book
This Johannesburger made his television debut at the tender age of 14 on the program Kraaines. This experience sparked off his singing career. “That first experience of cameras, lights and the audience transformed me into a performance junkie...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Andre Swiegers
View profile or biography Book
Die sanger  André Swiegers  is 14 Februarie 1958 in Brakpan gebore, het ook daar skoolgegaan.  Hy onthou hoedat hy Sondae aande na die LM-hitparade in sy bed lê en luister het, en kunstenaars soos Elvis, die Beatles, Rolling Stones, Beach Boys...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Anna Davel
View profile or biography Book
Singer, songwriter and performer Anna Davel, obtained her Diploma in Light Music / Jazz at the Tshwane University of Technology in 1998. In 1997 she became the overall winner of the annual ATKV Crescendo competition. Her winning song...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Anton Goosen
View profile or biography Book
Anton Goosen het 'n lang pad gestap vandat hy as student per trein gereis het van Heidelberg waar hy studeer het, na Oos-Londen om 'n 15-minute set te doen by 'n plaaslike verskeidenheidskonsert. Die jong Anton Goosen het hoofsaaklik...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Arno Jordaan
View profile or biography Book
Wanneer ‘n mens aan Arno Jordaan dink, kom daar outomaties ‘n hele klomp clichés in jou kop op … Soos dat hy nes ‘n goeie bottel rooiwyn is wat jaar ná jaar net beter word. Óf dat hy byna soos ‘n (singende) Griekse God  lyk wat vroue knieë soost...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Beeskraal
View profile or biography Book
Beeskraal is a well known Afrikaans Rock band from Pretoria. The band was formed eight years ago and continues to make a big contribution to the South African music scene...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Blackie Swart
View profile or biography Book
Swart, gebore en grootgeword in Oudtshoorn. Gematrikuleer te Hoër Handelskool Langenhoven.  Op skool baie “average” gepresteer op akademiese gebied, maar goed gepresteer op sportgebied.  Na skool eers regte, en toe handelsbestuur gestudeer...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Bok van Blerk
View profile or biography Book
BOK VAN BLERK is ‘n opwindende nuwe Afrikaanse sanger wat die land gaan laat skud en saamsing met sy vuurwarm, oorspronklike, nuwe treffers!...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Bosveldklong
View profile or biography Book
Thys was nog altyd lief vir musiek. Alreeds op skool het hy begin kitaar en dromme speel. Hy ontmoet toe vriende wat ook instrumente speel en vinnig het die Hoer Tegniese skool Belville sy eie orkes gehad. Thys en sy vriende het geleef vir musiek...
 
Afrikaans Musicians
Chris Chameleon
View profile or biography Book
Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon is currently being hailed as a phenomenon on the South African Music front. He has a style all his own and a reputation for mesmerizing audiences with his four octave voice range ...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Coenie de Villiers
View profile or biography Book
Coenie de Villiers was born and bred in the Free State where he completed his post-graduate studies in Communication, Media Science and Marketing at Free State University . He studied classical piano and played his formal keyboard exams...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Danie Niehaus
View profile or biography Book
Danie Niehaus is vanjaar bekroon met ‘n SAMA-toekenning vir sy album, Fynskrif, in die afdeling Beste Afrikaanse Volwasse Kontemporêre Album. Hierdie talentvolle en veelsydige sanger, het homself bewys as uitnemende komponis en liriekskrywer...
Top of Page
Afrikaans Musicians
David Fourie
View profile or biography Book
Na sy sukses in Idols het David naam gemaak vir homself in die Suid Afrikaanse musiek-bedryf.  Hy reis deur die land en buurlande om op te tree by feeste, skole and veskeie ander geleenthede.  Groot hoogtepunte sluit in:...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Ddisselblom
View profile or biography Book
ddisselblom vermaak reeds gehore vanaf 2001 met die unieke kombinasie van oorspronklike musiek, Johrne se komedie en Lienka se engelstem. Die groep se musiek word beste beskryf as volwasse kontemporere folk-rock en het...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Die Broers
View profile or biography Book
Die Broers word saamgestel uit drie bloedbroers, Christo en Cobus Snyman, en Nic Stevens. Kleinboet Stefan Snyman gebruik die naam Nic Stevens as sy verhoognaam en vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers sing saam as Christo & Cobus....
Top of Page
Afrikaans Musicians
Die Campbells
View profile or biography Book
Die Campbells staan bekend as een van die suksesvolste kunstenaars wanneer dit by gesins vermaak kom, ouers en kinders geniet hulle musiek. Hulle het al in die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika opgetree, en so doende duisende mense...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Dozi
View profile or biography Book
After a very successful debut album “Mercy”, Dozi has gone from strength to strength to become one of the most loved artists in South Africa. One of the very few musicians in our country that has a fan base that not only crosses age boundaries...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Drie van die Beste
View profile or biography Book
Toe Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus in 1997 vir die eerste keer as DRIE VAN DIE BESTES op die verhoog loop was die Suid-Afrikaanse publiek gaande oor hulle. Die manne geniet dit om saam musiek te maak dit kan tog nie anders nie...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Eden
View profile or biography Book
EDEN has established themselves as South Africa’s most popular and successful boyband.  The combination of their exquisite voices, lush harmonies, funky image and energetic stage performances, as well as their own original hit songs...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Elzabe Zietsman
View profile or biography Book
Elzabé graduated from the Pretoria Technikon in 1981.  Her various stage productions include TWELFTH NIGHT, ROMEO & JULIET, INSIDE-OUTSIDE (a revue), PICNIC on the BATTLEFIELD, SGANARELLE and  MATTEWIS & MERAAII...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Fredi Nest
View profile or biography Book

Fredi Nest se sewende album Hey DJ – met sestien snitte; tien daarvan uit Fredi se vernuftige pen – is vol in die kol!Van die ander vroetelvreuges hierop is die resulataat van samewerkerking tussen Fredi en die trefferliedjiebouers Don Kelly en ...

Top of Page
Afrikaans Musicians
Gerhard Steyn
View profile or biography Book
Gerhard Steyn het reeds sy merk gemaak in dieAfrikaanse musiek indutrie en het dus nie bekendstalling nodig nie. Maar met hierdie sexy jong sanger se nuutste CD bewys hy deur en deur dat hy genoeg substansie het om elkeen van die huidige groot name...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Guillaume
View profile or biography Book
Guillaume is gebore op 27 Julie 1974 in ‘n klein Namibiese dorpie gename Omaruru.  Hy was saam met sy Pa Seun, Ma Mariekie en broer Christo woonagtig in ‘n buurdorp, nie ver daar vandaan met die naam Vis. Dis ‘n myn dorpie waar sy Pa gewerk het...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Helena Hettema
View profile or biography Book
Helena has a new show for 2004, Divided Heart. It features the best of her own music over the years as well as international favourite covers such as Elton John, Tracy Chapman, Bette Midler and Janis Joplin...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Izak Davel
View profile or biography Book
Just watching the easy way in which Izak adapts to his television character as Scab in Egoli, few would realise that acting wasn’t Izak’s entrance into the industry – but musical theatre was!...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Jacques de Coning
View profile or biography Book
As Jacques de Coning op die verhoog klim en sy kitaar begin tokkel kan jy jouself verseker van ‘n onpretensieuse aand propvol herinneringe en saamsing genot – in Afrikaans. Onthou jy nog die goeie ou dae en liedjies soos Lekker Ou Jan...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Jak de Priester
View profile or biography Book

Jak de Priester skryf en sing ook die temalied vir die gewilde Afrikaanse MNet drama, “Binnelanders” Jak toer die jaar met ‘n produksie genaamd “De Priester en een Kerkorrel” en neem ook die produksie kunstefeeste en teaters regoor die land...

Top of Page
Afrikaans Musicians
Jakkie Louw
View profile or biography Book
Jakkie Louw het ‘n baie suksesvolle 2006 gehad.Sy nuwe CD “Alles in een Glas”, is genomineer as Beste Rock Album 2006 by die Oskar Musiek toekennings. Hy is ook bekroon as die Beste Nuweling 2006. Met liedjies soos “Drie Pikkewyne” ...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Jannie Moolman
View profile or biography Book

Kwazulu-Natal-born tenor, Jannie Moolman started his opera career in 1990 after completing his degree in Communications at the University of the Orange Free Sate. He has studied under some of South Africa’s most respected voice teachers...

Top of Page
Afrikaans Musicians
Jeniffer Zamudio
View profile or biography Book
Jennifer is gebore in Gansbaai en het grootgeword aan die Weskus dorpie Laaiplek (Velddrif).  Sy het gematrikuleer aan die Hoërskool Swartland te Malmesbury.  Hierdie gewilde sangeres is die afgelope 20 jaar woonagtig in Pretoria en sing reeds die....
Top of Page
Afrikaans Musicians
Juanita du Plessis
View profile or biography Book
In 1998 het haar sangloopbaan met alle erns begin – met haar debuutalbum Juanita.  Daardie jaar wen sy die CMA (Country Music Association in Namibië) se toekennings as die beste sangeres, die beste liedjieskrywer en dié vereniging se president...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Karen Hougaard
View profile or biography Book
Karin Hougaard is regarded as one of the trendsetters on the South African music and theatre scene. She has been a recording artist since her eighteenth year and won one of the most important talent competitions, Crescendo when she was merely 16...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Karen Zoid
View profile or biography Book
On her first-ever all English album, Karen Zoid has delivered what is unquestionably the recording of her career. That a current release outstrips all others is a claim frequently made by artists the world over but one listen to Karen Zoid's latest...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Kevin Leo
View profile or biography Book
Kevin was born on 18 August 1971 in Rusteburg , South Africa.He grew up in this lovely town that is situated between beautiful mountains (Rustenburg means “resting at the foot of the montains”,showing a great talent for singing since he could speak...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Koos Kombuis
View profile or biography Book
Van my geboorte kan ek nie veel onthou nie.  Ek weet wel dat dit gebeur het kort  voor teetyd op 5 November 1954 in ‘n kraaminrigting in Duiwelspiek, Kaapstad.   André le Roux du Toit is ek gedoop, maar op skool reeds het ek die bynaam Koos gekry...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Kurt Darren
View profile or biography Book
Kurt Darren was born in Pretoria and matriculated from the Lyttleton Manor High School. He inherited his amazing singing talent  from his mother. At school he participated in various musical plays and says that he has been interested in music...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Laurika Rauch
View profile or biography Book
Laurika se sangloopbaan het in 1976, met die begin van televisie in Suid-Afrika, afgeskop. Sy is deur Stephan Bouwer gevra om te sing in die program Fyn Net van die Woord en toonsettings te doen van Afrikaanse gedigte, soos die nou reeds bekende...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Lianie May
View profile or biography Book
Lianie May se langverwagte nuwe album is hier en dit beloof om alle verwagtinge te oortref. Lianie se vorige album was `n wegholsukses en het die Sama-toekenning gewen in die gesogte kategorie TOPVERKOPER VAN DIE JAAR. Die nuwe album...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Manuel Escorcio
View profile or biography Book
South African Male Afrikaans Artist
Top of Page
Afrikaans Musicians
Mathys Roets
View profile or biography Book
Mathys Roets launched his singing career some twenty years ago with the music of legends like  Koos du Plessis and Leonard Cohen, performing their songs with great gusto at venues countrywide and following up with equally successful recordings....
Top of Page
Afrikaans Musicians
Mel Botes
View profile or biography Book
Mel Botes se musiek weerspieël sy passie, uitbundige kreatiwiteit en ondersoekende denke. Hy bevraagteken alles: sin en doel, maar ook bewustheid, realiteit en grense. Dis vol kontraste – soms meesleurend, bittersoet, seermaak-mooi, weemoedig...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Nadine
View profile or biography Book
Sukses en harde werk is twee dinge waaraan sy gewoond is. As die eerste kunstenaar  in die land wat van kinder ,na tiener , na volwasse stêr gevorder het en bo bly, het alle toewyding en oopkop bly van hierdie jong kunstenaar gekos...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Nianell
View profile or biography Book
There is a star that shines brightly on the South African musical scene: Nianell the acclaimed singer. This star has shown the ability to create the most beautiful melodies and combine it with inspirational words. Along with that, she is also an outstanding...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Nicholis Louw
View profile or biography Book
Hy moker kitare, hy kraak verhoe, hy knak treffersparades, hy koel sy bewonderaars met water af, hy palm musiekprysbenoemings in, hy verleen jeug aan tydskrifvoorblaaie - en hy spog met driedrubbele goue albumstatus...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Pieter Koen
View profile or biography Book
Pieter is gebore en het grootgeword in Standerton. Hy was vir ‘n paar jaar lid van die wêreldbekende Drakensbergse Seunkoorskool, matrikuleer aan die Standertonse Hoërskool, voltooi sy nasionale diensplig in Bloemfontein - 1 Valskerm Bateljon...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Pieter Smith
View profile or biography Book
Pieter is gebore in Potchefstoom op die 18 Augustus 1975. Hy het sy skool loopbaan voltooi aan die h/s Gimnasium in 1993. Pieter is die jongste van 3 kinders, met sus Margaret en broer Jaco. Pieter se ouers Dawie en Margaret is tans nog woonagtig ...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Ray Dylan
View profile or biography Book
JAKES, soos sy beste vriende hom noem, of Jaco vir sy familie en geliefdes, is in standerd agt uit die skool geskors omdat sy musiekloopbaan vir hom belangriker as skoolwerk was. Sedert 2002 ken Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers hom as....
Top of Page
Afrikaans Musicians
Rian Swanepoel
View profile or biography Book
Rian Swanepoel was born in 1981 in Kempton Park, South Africa and this is also where his singing career began. He has won several national singing competitions, such as “Fantasy of Light  and “Tehila”. In 2002 he was a Top 10 finalist in Pop Idols...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Robbie Wessels
View profile or biography Book
South African Afrikaans Male Musician
Top of Page
Afrikaans Musicians
Rudi Muller
View profile or biography Book
Met ʼn stem so skerp soos sy sin vir humor, is Rudi Muller die naam om te onthou in 2008. Sy splinternuwe album, Altyd Hier, is oppad en dis nie net gewaarbtheunsorg om sy huidige aanhangers opgewonde te maak nie, maar ook om die aandag te trek...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Slagyster
View profile or biography Book
Slagyster is 'n band van Stellenbosch wat in 2004 ontstaan het. Die hooflede van die band is Herman Kleinhans, Nel Schoeman en Eduard Delport. Slagyster was in 2005 Crescendo finaliste en hulle was ook genomineer vir 'n GMT toekenning vir die...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Sonja Herholdt
View profile or biography Book
Sonja Herholdt  was born in Nigel on 1 December 1952. She made her first stage appearance in the local mining community recreation hall at the age of three, singing the Afrikaans lullaby Slaap, my Kindjie. Her mother, a piano teacher and vocal...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Steve Hofmeyr
View profile or biography Book
It takes a very talented person to achieve success both as a singer and an actor. The ability to achieve this dual success is rare. Steve Hofmeyr is one of those rare talents… and more. After more than a decade in the spotlight and album sales nearing half ...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Theuns Jordaan
View profile or biography Book
Theuns Jordaan is op 10 Januarie 1971 gebore en het grootgeword op hul familieplaas naby Venterstad. Musiek was so sinoniem aan die Jordaan-huishouding soos wat skape aan die Karoo is. Soos alle goeie venootskappe het sy ouers...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Valiant Swart
View profile or biography Book
Gebore in 1965 in Wellington, Weskaap. Matrikuleer by die hoerskool Hugenote, Wellington. Verkry BA graad aan die Universeteit van Stellenbosch. Doen twee jare verpligte Militere diens 1988 - 1990...
Top of Page
Afrikaans Musicians
Wicus van der Merwe
View profile or biography Book

Die Bokke is die beste! Só sing Wicus van der Merwe op sy spinternuwe trefferalbum, Annatjie my 4X4. En wie kan stry? Kyk net na die scoreboard! Met die reuse-rugbytreffer Bokke is die beste, die jolige danstreffers Annatjie my 4X4 en...

Top of Page
Afrikaans Musicians
Wynand Strydom
View profile or biography Book

Toe hy die Suid-Afrikaanse musiekbedryf betree het in 2003, het Wynand Strydom en sy rasperstem vinnig ‘n huishoudelike naam geword – kunstenaar in eie reg.Vasgevang In My is Wynand Strydom se nuutste, en  mees...

Top of Page
Afrikaans Musicians
Zamar
View profile or biography Book
ZAMAR was founded in the heart of Stellenbosch when energetic young musicians from across the country (and the world…), equally passionate about their music, came together to create a style which is both traditional and cosmopolitan...
Top of Page
Afrikaans Musicians
ZinkPlaat
View profile or biography Book
Zinkplaat started playing 7 years ago and have become one of South Africa’s favourite and best known Afrikaans bands. The band is Basson Laubscher on guitars and vocals, Bertie Coetzee on guitar and vocals, Beitel van der Merwe on bass...
Top of Page

nav shadow
nav shadow nav shadow